On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Vrystaat gebruik 1 658MW krag sedert begin van winter

───   OWEN OWEN 16:11 Tue, 22 Jul 2014

Owen Kock
 
Bloemfontein - Elektrisiteitsverbruik in die Vrystaat is sedert die begin van winter op 1 Junie, gemeet op 1 658MW wat die hoogste was, terwyl Bloemfontein wat sedert dieselfde periode 241.86MW gebruik het.
 
Dié syfer is vandag deur Eskom in die sentrale streek bekend gemaak. Eskom het reeds op 15 Mei verbruikers laat weet dat die nasioanale netwerk onder druk is, met van hul kragopwekkers wat nie aanlyn was nie.
 
Hulle vra steeds dat elektrisiteit spaarsamig gebruik word en dat elekriese verwarmers, geysers, swembadpompe en nie-noodsaaklike toebehore slegs gebruik word wanneer dit absoluut nodig is.

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.