On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Konstruksie aan omstrede Kurumanpad begin eersdaags

───   OWEN OWEN 14:18 Wed, 23 Jul 2014

Owen Kock
 
Kuruman - Die tenderproses vir die opgradering van die pad wat gelei het tot gewelddadige protes-optogte in Kuruman, het op 18 Julie gesluit en kan na alle waarskynlikheid ‘n einde aan die eindelose probleme in die distrik bring.
 
Volgens die Noord-Kaapse departement van openbare werke se Crystal Robertson, is ‘n omgewingsimpakstudie reeds gedoen en daar behoort binne die volgende maand ‘n aanduiding te wees van watter tenderaar suksesvol was.

Meer as ‘n maand gelede is sowat 50 skole in die Kuruman-omgewing gesluit na protes-optogte, juis omdat die gemeenskap die pad, waarop kinders skool toe vervoer word, geteer wil hê.

Podcasts

Crystal Roberts:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.