On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Is groen jou kleur?

───   12:46 Fri, 27 Jun 2014

Die Glam Guru - Is groen jou kleur? | News Article
Hannon sit sy reeks oor kleur voort en vertel oor die impak van groen in jou klerekas en deel ‘n paar wenke. Emerald groen is een van sy gunstelling, soos die jas en bloes.
 
 
 
 
 
Hy raai ook alle dames met ligte bruin oe en groen oe om gerus 'n olyf-groen oogskadu te probeer.
 
 
 
Moet ook nie van groen bykomstighede vergeet nie, as jy eerder iets klein soos jou naels wil verf, is groen 'n brawe kleur om te probeer. Probeer gerus ook 'n groot bonkige serp in die kleur groen waarvan jy die meeste hou!
 
 
 
 
Volgende week antwoord die Glam Guru dalk jou mode dilemma stuur gerus vir hom 'n epos hannon@ofm.co.za
 
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - Hoe om groen vir jou te laat werk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.