On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Alles wat jy van die kleur pers moet weet

───   12:28 Fri, 11 Jul 2014

Die Glam Guru - Alles wat jy van die kleur pers moet weet | News Article
As ‘n mens aan die kleur pers dink dan kan mens nie help om te giggel nie – maar Hannon verklap ook hoe jy die kleur tot jou voordeel kan gebruik. Hannon se eerste wenk is dat as jy as gasvrou by 'n funksie moet optree, dan is pers 'n goeie kleur om te dra. Pers wek respek aan by ander. Moet nooit 'n donker pers tafeldoek gebruik nie, dit demp jou eetlus.
 
 
 
Luister gerus na sy wenke hier onder en maak seker dat jy bietjie of baie pers in jou klerekas het :)
 
Onthou om jou mode of skoonheidsvrae na die Glam Guru te stuur hannon@ofm.co.za
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Glam Guru - Die kleur pers in jou klerekas:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.