On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Gees by die fees - Chris Chameleon gaan jou verras!

───   19:57 Tue, 15 Jul 2014

Gees by die fees - Chris Chameleon gaan jou verras! | News Article
Vir my is die naam Chris Chameleon al sinoniem met die Vryfees in Bloemfontein en dink ek graag terug aan die kere wat ek hom al op die verhoog beleef het. Mens weet nooit presies wat om te verwag nie, maar op 'n goeie manier :) Die jaar het hy die produksie "Herleef" op die planke wat ook die naam deel met sy huidige album. Dit is beslis iets wat jy moet beleef. Luister gerus na die podcast hier onder. Hy vertel van die ongelooflike mense wat saam met hom aan die produksie gewerk het en verklap ook wie die mooi dame is wat op sy nuwe album "Posduif" verskyn. Dit is altyd lekker om hom in die ateljee te he!
 
 
Hier is Chris in die ateljee saam met my en Daniella Deysel wie se gedigte hy getoonset het vir sy nuwe album "Posduif". Sy sing ook saam met hom op die album.

Podcasts

Vryfees - Chris Chameleon vertel oor Herleef en sy nuwe album Posduif:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.