On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

This lucky couple's love story just won them a R100 000 wedding!

───   12:26 Mon, 28 Jul 2014

This lucky couple's love story just won them a R100 000 wedding! | News Article
Baie dankie aan almal wat gestem het. Die gelukkige twee wat die troue ter waarde van R100 000 by Featherhill spa en venue gewen het is Ilse Janse van Rensburg en George Fullard. Hier is die foto wat hul liefdesverhaal uitbeeld.
 
 
 
Ons sal beslis weer met hulle gesels om te hoor hoe dit met die beplanning gaan. Dankie aan almal wat deel was van die Featherhill Love Story kompetisie. En dankie aan almal wat gestem het!

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.