On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

A Slice of Life

Na 15 jaar is die Gariepfees "Geskool in die kunste"

───   12:15 Sat, 30 Aug 2014

Na 15 jaar is die Gariepfees "Geskool in die kunste" | News Article
Die Gariepfees in Kimberley is aan die gang en het weereens soos elke jaar, iets vir almal. Vet pret vir die kids, ernstiger toneel vir die volwassenes, goeie komedie en van die land se grootste name in die musiekbedryf. Ek het met Uitvoerende Bestuurder, Theuns Zimmermann gesels oor die jaar se tema "Geskool in die kunste" en of daar al planne is vir 'n nuwe tuiste vir die feesterrein. Luister gerus hier na die podcast. Hier is my #onssie saam met hom!
 
 
 

Podcasts

Theuns Zimmermann van die Gariepfees vertel hoekom hulle "Geskool is in die Kunste":

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.