On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Wenke vir 'n natuurlike grimeer voorkoms

───   13:25 Fri, 26 Sep 2014

Die Glam Guru - Wenke vir 'n natuurlike grimeer voorkoms | News Article
Die Glam Guru is hier en het die week 'n paar wenke as jy 'n natuurlike grimeer voorkoms verkies. Hy het 'n paar eenvoudige stappe wat jy kan volg om te sorg dat grimering jou nie meer besig hou as wat dit moet nie! Onthou Hannon hoor graag van jou - stuur jou vrae na hannon@ofm.co.za Luister solank na die podcast hier onder.
 

Podcasts

Glam Guru - Natuurlike grimering is maklik!:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.