On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Jou tiener hoef nie met puisies te sukkel nie!

───   12:37 Fri, 24 Oct 2014

Die Glam Guru - Jou tiener hoef nie met puisies te sukkel nie! | News Article
Hannon hoor graag van jou maak nie saak waar in die streek jy jou bevind nie! Vanmiddag het hy raad as jou tiener gereeld met puisies sukkel. Hy deel sy wenke en verduidelik hoekom veral tieners met hulle vel sukkel. Indien jy as volwassene ook daarmee sukkel, het hy 'n bietjie raad vir jou ook! Dankie tog vir ons eie Glam Guru! Luister na sy raad hier!
 
 
 
 
As jy vir Hannon 'n vraag het, stuur gerus 'n epos na hannon@ofm.co.za - volgende week antwoord hy jou dalk gedurende "a Slice of Life" op OFM.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.