On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Hoekom moet mens 'n serum gebruik??

───   12:27 Fri, 31 Oct 2014

Die Glam Guru - Hoekom moet mens 'n serum gebruik?? | News Article
Hannon het 'n antwoord op al jou mode en skoonheidsvrae. Hy weet hoe om jou goed te laat voel en mooi te laat lyk. Vanmiddag antwoord hy die vraag: Wat is 'n serum en waarvoor gebruik mens dit? Luister gerus hier!
 
 
 
Het jy 'n vraag vir die Glam Guru? Stuur gerus jou epos na hannon@ofm.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.