On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

A Slice of Life

Mommy Matters - 'n Paar wenke om 'n kinderpatytjie te beplan!

───   13:41 Mon, 10 Nov 2014

Mommy Matters - 'n Paar wenke om 'n kinderpatytjie te beplan! | News Article
Kinderpartytjies is deesdae baie anders as toe ek 'n kind was. Nou is daar 'n tema met 'n groot koek, klomp aktiwiteite, 'n venue en selfs "entertainment" soos narre, springkastele en poppekas. Ek het met partytjie-beplanner Zandre Annandale op Kuruman gesels om uit te vind waar begin 'n mens om 'n partytjie te beplan!
Luister hier na Zandre se wenke vir die perfekte kinderpartytjie! Hoe kies mens 'n tema? Wat moet jy nooit vergeet nie? Die Supakids span het raad!
 
 
Hier is 'n paar fotos van partytjies wat die Supakids span met ons wou deel! Vind inspirasie hier!
 
 
 
 
 
 
 
Jy kan Zandre in die hande kry by www.supakids.co.za
 
 As jy 'n vraag het vir Mommy Matters, stuur dit gerus aan yolanda@ofm.co.za en ek kry die kenners om hul insig met ons te deel!

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.