On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Groete uit Hong Kong!

───   12:53 Fri, 14 Nov 2014

Die Glam Guru - Groete uit Hong Kong! | News Article
Hannon Bothma is ons eie Glam Guru en weet wat elke vrou nodig het is om goed te voel oor haarself en mooi te lyk. Elke week antwoord hy vrae van luisteraars uit Sentraal SA. Die week is hy in Hong Kong by 'n skoonheidskongres en vertel hy van al die interessante nuwe produkte. Luister gerus hier! As jy 'n vraag het, stuur gerus 'n epos aan hannon@ofm.co.za - volgende week antwoord hy jou dalk op OFM.
 
 
 
Hier is een van die apteke waarvan hy in die opname vertel!
 
 
 
Luister hier!
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.