On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

Vrouekeur - Fantastiese feestafels en Sonja Herholdt is op die voorblad!

───   15:27 Mon, 08 Dec 2014

Vrouekeur - Fantastiese feestafels en Sonja Herholdt is op die voorblad! | News Article
Ek gesels met Vrouekeur redakteur Eldaleen Hugo oor alles in die week se uitgawe! Die lieflike Sonja Herholdt is almal se liefling en is op die voorblad. Dr. Heinz Modler gesels die week met Vrouekeur oor sy nuwe boek en daar is inspirasie vir jou kerstafel – die mooiste feestafels ooit! Luister gerus hier! Vir meer, besoek www.vrouekeur.co.za
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.