On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

A Slice of Life

In jou Vrouekeur die week - die OFM span kuier saam!

───   16:03 Mon, 23 Feb 2015

In jou Vrouekeur die week - die OFM span kuier saam! | News Article
Ons eie Johrne van Huyssteen, Andre Kunz, Isabel Venter, Martin van der Merwe en Yolanda Maartens kuier in die week se Vrouekeur en vertel wat radio vir ons beteken. Oud-kollega Rian van Heerden is dan nog op die voorblad en jy kan gaan lees oor die man agter die film "Mooirivier" - Tim Theron. Luister gerus hier en kry jou uitgawe vandag nog!
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.