A Slice of Life
Die Glam Guru - Help! Ek kort 'n verandering vinnig!!─── 13:15 Fri, 13 Mar 2015
Hannon Bothma is OFM se eie Glam Guru en glo elke vrou verdien om mooi te voel en goed te lyk! Hy kom maak vanmiddag ‘n draai…en hy het ‘n oulike idee as jy ‘n bietjie verandering kort…dalk beplan jy ‘n romantiese ete – Hannon het raad! Luister hier!
Stuur jou mode, voorkoms of skoonheids-vrae na hannon@ofm.co.za - tot volgende week, bly mooi!