On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Africa News

Swiftair-vliegtuig verdwyn in Afrika

───   13:41 Thu, 24 Jul 2014

Swiftair-vliegtuig verdwyn in Afrika | News Article
Niamey - 'n Spaanse private lugredery Swiftair sê hy het kontak verloor met een van sy vliegtuie wat deur Air Algerie gebruik word. Daar is glo 110 passasiers en ses bemanningslede aan boord.
 
Die maatskappy sê die vliegtuig het in Burkina Faso opgestyg en was veronderstel om tien oor ses vanoggend in Algiers te land, maar het nooit sy bestemming bereik nie.
 
Onbevestigde berigte wil dit hê dat die vliegtuig naby Niamey in Niger neergestort het.
 
Twitter, Facebook 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.