On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Africa News

Vermeende olifantstropers in Mosambiek aangekeer

───   08:12 Mon, 15 Sep 2014

Vermeende olifantstropers in Mosambiek aangekeer | News Article

Nelspruit - Ses verdagte olifantstropers wat glo op 'n groot wildreservaat doenig was, is in Mosambiek aangekeer.

Die groep het glo olifante in die Niassa Nasionale Park gestroop, wat ongeveer twee keer so groot is soos die Kruger-wildtuin. Die Kruger-wildtuin word geteister deur talle stropers wat moontlik van Mosambiek afkomstig is.

Die stropers is op 7 September aangekeer ná 'n jaar lange ondersoek.
 
Sapa 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.