On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Africa News

Tweede dag van rou vir ontslape Zambië president

───   07:44 Thu, 30 Oct 2014

Tweede dag van rou vir ontslape Zambië president | News Article

Lusaka - Zambiërs rou vir 'n tweede dag na die dood van hulle president Michael Sata, wat Dinsdagaand in 'n hospitaal in Londen oorlede is.

 Sy adjunkpresident, Guy Scott, sal intussen in die leiersposisie waarneem. Indien Scott na 'n verkiesing oor 90 dae as president verkies word, sal dit Afrika se eerste wit president sedert Suid-Afrika se apartheidsera wees.
Wêreldleiers, insluitende die Amerikaanse president Barack Obama, sekretaris-generaal van die VN, Ban Ki-moon en president Jacob Zuma, het gister hulle meegevoel met die president se gesin en die mense van Zambië betuig.
 
Amptenare in Sata se kabinet het reeds vir 'n geruime tyd ontken dat Sata siek was.
 
Sapa

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.