On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

UV besluit teen vuurwerkvertoning

───   THANDI XABA 13:40 Fri, 30 Jan 2015

UV besluit teen vuurwerkvertoning | News Article

Bloemfontein - Die Universiteit van die Vrystaat het pas aangekondig dat hulle hul voorneme om môreaand tydens die joolfeesvieringe in Bloemfontein 'n vuurwerkvertoning te hou, geskrap het.

Diere-aktiviste was bekommerd dat diere en veral die dieretuin se diere, reg langs Chrevroletpark, waar die feesvieringe plaasvind, ernstig getraumatiseer sou word.
 
Die "Ban the Bang"-organisasie het gister meer as 100 briewe van beswaar by die joolkantoor afgelewer.
 
Die universiteit se woordvoerder, Lacea Loader sê na afloop van jool sal die totale program in oënskou geneem word.
 
Thandi Xaba/OFM-nuus 
 
 

Podcasts

Lacea Loader:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.