Other News
Mokoena dra SA hoop op medalje in Moskou─── OWEN KOCK 07:45 Fri, 16 Aug 2013
Owen Kock
Bloemfontein. - Suid-Afrika kan vandag nog ‘n medalje ryker wees wanneer Khotso Mokoena in die eindronde van
die verspring vir mans aantree by die Wêreld-atletiekkampioenskap in Moskou.
die verspring vir mans aantree by die Wêreld-atletiekkampioenskap in Moskou.
Hy het na die eindronde deurgedring met ‘n sprong van 8.70m en is ‘n sterk aanspraakmaker op ‘n medlaje mits niks verkeerd loop nie.
Mokoena het Woensdag gesukkel om te kwalifiseer, maar na hy sy ritme gevind het, het hy die kwalifisering van 8.10m met 60 cm met sy laaste sprong oorskry om na die eindronde deur te dring.