Babbelgum vir die Siel
Grondboontjiebotterkoekies
─── 08:07 Sat, 22 Sep 2012
1 koppie grondboontjiebotter
1 koppie suiker
1 groot eier, geklits
Meng alles saam, rol in balletjies en druk plat met ‘n vurk. Pak in ‘n oondpan wat met Spray ‘n Cook gespuit is. Bak vir 10 minute by 180 ºC.