On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Maklike ontbytskons

───   08:24 Sat, 20 Sep 2014

Maklike ontbytskons | News Article
 
 
Bestanddele:

2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
Sout
2 eiers
1 koppie melk
½ koppie olie

Metode:

Meng droë bestanddele. Klits eiers, melk en olie saam en voeg by droë bestanddele. Bak 8-12 minute in kolwyntjiepanne by 180'C. VIr kaasskons voeg 'n handvol kaas en beslag in pannetjie en strooi bo-oor bietjie met paprika en pietersielie.
 
Foto:www.sodahead.com
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.