On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Fillet op die maklike manier

───   08:23 Sat, 18 Oct 2014

Fillet op die maklike manier | News Article
 
 
Wanneer jy vleis marineer, plaas al die bestanddele in ‘n Ziplock-sakkie en laat dit oornag in die yskas. Bring dit terug na kamertemperatuur wanneer jy die vleis wil gaarmaak en druk die vleis liggies droog met ‘n papierhanddoek. ‘n Goeie marinade-keuse vir fillet is ‘n mengsel van vars tiemie, volgraan mosterd en Worcestersous.

Foto: www.theguardian.com

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.