On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Spek- en kaas worsbroodjies

───   08:44 Sat, 06 Dec 2014

Spek- en kaas worsbroodjies | News Article
 
 
Bestanddele:

Cheddar kaas
Worsbroodjies
Dun repies spek

Metode:

Sny die kaas in lang repies. Sny die broodjies in die lengte deur en plaas ‘n stuk kaas in elk. Draai ‘n paar repies spek in ‘n spiraalvorm om elke worsie (gewone kaasworsies kan ook gebruik word) en steek vas met tandestokkies. Plaas die worsies op ‘n braairooster en rooster vir 20 tot 30 minute, of tot die kaas gesmelt en die spek gaar is. Plaas die worsies in die broodjies en bedien met tamatiesous / mostert. Onthou net om die tandestokkies te verwyder.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.