On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Extra time

Saturday Sport Braai recipe: Tarentaalgereg met rooi wyn.

───   16:26 Sat, 30 Jul 2016

Saturday Sport Braai recipe: Tarentaalgereg met rooi wyn. | News Article

Hierdie is bietjie anders as gewoonlik, maar as jy 'n spaar tarentaal het is hierdie wat jy met hom kan doen!

Bestanddele:

1 Groot Tarentaal in porsies gekap

Spek

4 Eetlepels botter

3 eetlepels kookolie

3 gekapte uie.

4 gekapte knoffelhuisies

Lourierblaar

1 teelepel tiemie

5ml Gedroogte Oregano

250ml droë rooi wyn

100ml vleis aftreksel

350ml Sampioene

10 Pietersielie

Sout en Peper


http://www.northwestnewspapers.co.za/herald/images/series/recipes/venison/tarentaal/DSC_7788.jpg

Metode:

Braai die spek tot bros

Braai die uie en botter in die spekolie

Voeg tarentaal gedeeltes by en braai.

Voeg uiemengsel, wortel, seldery en spek bo op.

Voeg die kruie by

Verhit wyn en aftreksel saam met die Tarentaal en laat prut vir 2-3 ure

Voeg sampioene by en sprinkle met pietersiel[ie

[BRON]

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.