On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Extra time

The Saturday Sport legend of the week: Louzanne Coetzee

───   17:25 Sat, 30 Jul 2016

The Saturday Sport legend of the week: Louzanne Coetzee | News Article

Louzanne Coetzee

Die Bloemfontein se blinde middelafstand atleet, Louzanne Coetzee, is effens oorwelding sedert sy by die Suid-Afrikaanse span ingelsuit is wat in September in Rio de Janeiro aan die Paralimpiese Spele gaan deel neem.

Sy het onlangs die nuwe tyd van 5 minute punt 25 sekondes in die T-11 klas 1500m losgehardloop om te kwalisfierseer vir die Paralympiese span.

In Maart vanjaar het sy die 5000m wêreldrekord met ‘n bykaans 50 sekondes laat spat tydens die Suid-Afrikaanse Ope kampioenskap in Bloemfontein.

Hierdie week het sy saam met die Big Breakfast span gekuier, luister weer hier.

http://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3806/d132d8efde3a46b69f68a6941095cf67.jpg

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.