On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Fietsryers samel geld in vir kinders met diabetes

───   OWEN KOCK 14:40 Thu, 06 Nov 2014

Fietsryers samel geld in vir kinders met diabetes | News Article

Johannesburg - Ter herdenking van Wêreld Diabetes-dag, pak 16 fietsryers vandag ‘n 1600km tog van Johannesburg na Kaapstad aan om die land bewus te maak van diabetes, veral onder kinders.

Vanjaar is die derde keer dat dié aflos-toer gehou word en sportsterre soos Joel Stransky en Jacques Kallis is onder die deelnemers.

Gerhard Moolman, die pa van ‘n 13-jarige seun wat op 22 maande met diabetes gediagnoseer is, het aan OFM-nuus gesê hulle het verlede jaar in die omgewing van R130 000 ingesamel om insulien te koop vir kinders in minderbevoorregte gebiede, en sal met vanjaar se insameling dieselfde doen.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Gerhard Moolman:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.