On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Human Interest

Vermiste branderkajak-ryer se lyk 100km noord gevind

───   13:26 Mon, 17 Nov 2014

Vermiste branderkajak-ryer se lyk 100km noord gevind | News Article

Oos-Londen - Die liggaam van die Johannesburgse branderkajak-ryer, wat sedert Saterdag vermis is, is gekry.

Mark Feather se lyk is vanoggend by Trennery's aan die Oos-Kaapse Wildekus, deur stappers aangetref, waar dit uitgespoel het.
 
Die polisie sê die 43-jarige Feather het Saterdag aan die Pete Marlin branderkajak-resies, tussen Orient Beach en Yellow Sands in Oos-Londen deelgeneem.
 
Sy liggaam is 100km noord van daar gevind.
 
Algoa FM 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.