On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Dippy die dinosourus tree af

───   09:23 Thu, 29 Jan 2015

Dippy die dinosourus tree af | News Article

Londen - 'n Lewensgrootte vormafdruk van 'n dinosaurus, wat 'n ereplek in die voorportaal van die Museum vir Natuurgeskiedenis in Londen gehad het, sal na 109 jaar uiteindelik kan aftree.

Dippy die Dinosaurs, 'n gipsgeraamte wat kinders deur eeue heen vermaak het, word nie meer as toepaslik beskou vir wat vandag in die natuur gebeur nie. Hy sal vervang word deur 'n regte geraamte van 'n blou walvis. Wanneer Dippy in 2017 aftree, kan hy dalk op 'n toer deur die Verenigde Koninkryk gestuur word in poging om hom so lank as moontlik te gebruik. Hoof van die museum, Michael Dixon, sê Dippy se aftrede is deel van 'n "dekade van transformasie" by dié Londonse besienswaardigheid. BBC

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.