On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Maimane steeds gunsteling vir Zille se pos

───   DANE BEISHEIM 17:12 Tue, 28 Apr 2015

Maimane steeds gunsteling vir Zille se pos | News Article

Potchefstroom - Ondanks Wilmot James se sterk akademiese agtergrond en sy positiewe bydrae tot die DA oor die jare heen, blyk dit dat hy nie as partyleier verkies gaan word nie.

Politieke ontleder, André Duvenhage, glo Vusi Maimane het 'n veel groter kans op sukses, aangesien hy swart steun vir die party kan mobiliseer.

Duvenhage se mening volg na Helen Zille onlangs aangekondig het dat sy nie vir herverkiesing gaan staan nie.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus 

Podcasts

André Duvenhage:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.