On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Human Interest

SA-selfdoodvoorkoms 'bekommer'

───   14:26 Tue, 08 Sep 2015

SA-selfdoodvoorkoms 'bekommer' | News Article

Bloemfontein - Suid-Afrika is die land met die agste hoogste selfdood-voorkoms ter wêreld.

Die SA Federasie vir Geestesgesondheid het ook bekend gemaak dat 9.5% van onnatuurlike sterftes onder Suid-Afrikaanse jongmense, te wyte is aan kinders wat hul eie lewe beëindig.

Die federasie se Marthé Viljoen sê selfmoord is waarskynlik die derde grootste algemene oorsaak van dood.

Selfdoodvoorkoming word môre wêreldwyd gedenk.

Mark Steenbok/OFM-nuus


 


Podcasts

Marthé Viljoen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.