On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Harrismith pastorie-moorde: Verhoor begin

───   LANI FOUCHÉ 05:34 Mon, 11 Nov 2013

Harrismith pastorie-moorde: Verhoor begin | News Article
Lani Fouché

Harrismith - Die verhoor van die twee beweerde Harrismith pastorie-moordenaars begin na verwagting vandag in 'n hooggeregshofsitting in Harrismith in die Oos-Vrystaat. 
 
Martin Brits en Elliot Mhlambi word aangekla van die bylmoorde op Brits se pa, dominee Willem Brits, en sy aanstaande skoonseun, Gerhardus Vermeulen.
 
Brits se ma, Dorothea, het in die proses erge hoofbeserings opgedoen en woon tans in 'n ouetehuis op die dorp.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.