On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

DA vra Valke om NK-regering te ondersoek

───   OWEN KOCK 16:20 Thu, 21 Aug 2014

DA vra Valke om NK-regering te ondersoek | News Article

Kimberley - Die DA in die Noord-Kaap het vandag die Valke gevra om ‘n huurooreenkoms wat in 2009 tussen Ocean Echo Eiendomme en die Noord-Kaapse regering aangegaan is, te ondersoek.

Andrew Louw sê hulle glo die ooreenkoms was bedrieglik, korrup en tot nadeel van die belastingbetaler.
 
het die departement van samewerkende regering en tradisionele sake die ooreenkoms in Desember 2009 aangegaan, terwyl die gebou eers die volgende jaar Ocean Echo se eiendom geword het.
Louw sê hulle het al die bewyse wat hulle ingesamel het aan die Valke oorhandig en glo dat die amptenare wat by die saak betrokke was, persoonlik en krimineel verantwoordelik gehou moet word.
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Andrew Louw:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.