Local News
Kovsie-aanrandingsverhoor tot Maandag uitgestel─── OWEN KOCK 15:13 Thu, 28 Aug 2014
Bloemfontein - Die aanrandingsverhoor van twee Kovsie-studente het na middagete weer eens 'n wending geneem.
OFM-nuus se Owen Kock is daar en sê die verdedigng se Johann Nel het aan die hof gesê dat die staatsaanklaer, Adam Mohlala, geen submissies gemaak het in sy slotbetoog om Damani Gwebu se saak te staaf nie.
Hy het slegs dit herhaal wat in getuienis voor die hof uitgekom het.
Cobus Muller en Charl Blom staan tereg op verskeie aanklagte - onder meer poging tot moord.
Die verhoor hervat volgende Maandag.
Die verhoor hervat volgende Maandag.
Owen Kock/OFM-nuus
Owen Kock: