On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Weerverslag en temperature: Sneeu in die Vrystaat

───   08:56 Fri, 29 Aug 2014

Weerverslag en temperature: Sneeu in die Vrystaat | News Article
Weerverslag vir 29 Augustus:
 
Weerwaak inligting:
*WAARSKUWINGS:
1. Storm sterk suidweste winde 62km/u word verwag tussen Kaap St Francis en Kosi Baai.
2. Onstuimige see toestande, met golwe van meer 6-7 meter, word verwag tussen Lamberts Baai en Oos London en sal brei na Kosi Baai in die middag.
3. Sneeu neerslae word verwag oor die hoogliggende dele van die OosKaap en verre suidwes dele van KwaZulu-Natal.

*WEERWAAK:
Geen.

*RAADGEWENDE:
1. Ligte sneeu word verwag aanvanklik oor die verre suidelike dele van die Vrystaat.

1.GAUTENG:
Mooiweer, winderig en koud.

2. MPUMALANGA:
Koud oor die hoogliggende dele, andersins mooiweer en koel word gedeeltelik bewolk in die Laeveld.

3. LIMPOPO:
Mooiweer en koel.

4. NOORDWES:
Mooiweer en koud.

5. VRYSTAAT:
Gedeeltelik bewolk en baie koud oor die sentrale en die suidelike dele, andersins mooiweer en koud.

6. DIE NOORDKAAP:
Gedeeltelik bewolk oor die verre suidelike binneland en suidoostelike dele aanvanklik, andersins mooiweer en koud tot baie koud met oggend ryp oor die binneland.
Die wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk suidoos.

7. DIE WESKAAP:
Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met enkele en reen langs die suidkus en aangrensende binneland aanvanklik. Dit sal mooiweer wees in die weste in die aand.
Die wind langs die kus: Matig tot taamlik sterk suid tot suidoos maar suidwes langs die suidkus teen aand.

8. DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
Bewolk en koud tot baie koud met verspreide buie en reen maar wydverspreid in die suide. Sneeu neerslae word verwag oor die hoogliggende dele.
Die wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk wes tot suidwes.

9. DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
Bewolk en koud tot baie koud met verspreide buie en reen maar wydverspreid in die suidweste. Sneeu neerslae word verwag oor die hoogliggende dele.
Die wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk wes tot suidwes.

10. KWAZULU-NATAL:
Bewolk by tye en koud tot koel met enkele buie langs die kus en aangrensende binneland, asook die suidelike binneland waar sneeu is moontlik.
Die wind langs die kus: taamlik sterk tot sterk suid tot suidwes.

11. NAMIBIA:
Gedeeltelik bewolk op plekke in die suide aanvanklik, andersins mooiweer en koud tot koel maar warm langs die kus en aangrensende binneland.
Die wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk oos tot suidoos.

12. BOTSWANA:
Koud in die suide, andersins mooiweer en koel.

13. LESOTHO:
Gedeeltelik bewolk en baie koud met enkele buie en sneeu.

14. SWAZILAND:
Gedeeltelik bewolk en koud tot koel.

Visit our website at http://www.weathersa.co.za
 
 
Die foto's is vanoggend deur Leona Fouche in Zastron geneem.
 
 Temperature:
 
PRETORIA:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 06/16 C.
Sonsopkoms : 06H25
Sonsondergang: 17H53
 
JOHANNESBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 03/14 C.
 
VEREENIGING:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 00/11 C.

MBOMBELA/NELSPRUIT:
Mooiweer word gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/20 C.

POLOKWANE:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/18 C.

MAFIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 01/14 C.
 
VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -03/14 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk aanvanklik word mooiweer.
Minimum/Maksimum: -04/11 C.
Sonsopkoms : 06H36
 
Die verslag is saamgestel deur die SA Weerdienste.
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.