On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Sol Plaatje-Universiteit-doelwitte 'haalbaar': Annette Combrink

───   OWEN KOCK 16:56 Mon, 08 Sep 2014

Sol Plaatje-Universiteit-doelwitte 'haalbaar': Annette Combrink | News Article

Kimberley - Die langtermyndoelwitte van die Sol Plaatje-Universiteit in Kimberley blyk haalbaar te wees.

Dis volgens nuut-aangestelde raadslid, Annette Combrink.
 
Die beplanning sluit onder meer in dat daar in 2016, 1200 studente en 85 akademiese personeel sal wees.
 
Combrink sê die National Instiutute for Higher Education, oftewel NIHE, die universiteit se voorloper, het goed gedoen, en het op ‘n stadium meer as 900 studente gehad.
 
Die universiteit se eerste klasse het in September verlede jaar by die ou provinsiale wetgewergebou begin.

Die eerste volwaardige raad van die universiteit is op 19 Augustus ingehuldig. Hulle is nou in die proses om ‘n vise-kanselier aan te stel.
 
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Annette Combrink:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.