On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

LUR besoek Harrismith na veldbrande

───   16:50 Fri, 19 Sep 2014

LUR besoek Harrismith na veldbrande | News Article

Harrismith - Die Vrystaatse Landbou LUR, Mamiki Qabathe, het die gebied rondom Harrismith vandag besoek om te kyk wat die skade van die onlangse veldbrande is.

Dit kom na oproepe deur verskeie mense dat die gebied tot rampgebied verklaar moet word.
 
Sy het ook die familie besoek van pastoor Johan Mocke, wat saam met sy seun, Zander, in die brande dood is.
 
Dirk Kok/OFM-nuus

Podcasts

OFM-nuus se Dirk Kok is sedert gistermiddag op die toneel.:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.