On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

NW-stasiebevelvoerder se vrou in hof oor beweerde diefstal

───   08:45 Mon, 22 Sep 2014

NW-stasiebevelvoerder se vrou in hof oor beweerde diefstal | News Article

Potchefstroom - Die vrou van 'n SAPD-stasiebevelvoerder in die Potchefstroom-omgewing verskyn na verwagting vanoggend weer in die stad se landdroshof op aanklag van diefstal.

Marelize Aucamp het na bewering op 10 Augustus R3 000 se klere by Woolworths probeer steel. Sy is uit op borg van R1 500.
 
Aucamp se man, Deon, is die stasiebevelvoerder by die Buffelshoek-polisiestasie naby Potchefstroom.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.