On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Potch-polisieman se vrou se borgtog verleng

───   DANE BEISHEIM 14:48 Mon, 22 Sep 2014

Potch-polisieman se vrou se borgtog verleng | News Article

Potchefstroom - Die vrou van 'n polisiestasiebevelvoerder in die Potchefstroom-omgewing sal weer op 16 Oktober in die plaaslike landdroshof verskyn op aanklag van diefstal.

Marelize Aucamp se borgtog van R1500 is verleng.
 
Dit kom na sy glo op 10 Augustus R3 000 se klere by Woolworths in die Mooirivier Mall probeer steel het.
 
Aucamp se man, Deon, is die stasiebevelvoerder by die Buffelshoek-polisiestasie naby Potchefstroom.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.