On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

VS-polisiehoofde soek nog beter misdaadstatistiek

───   16:53 Tue, 23 Sep 2014

VS-polisiehoofde soek nog beter misdaadstatistiek | News Article

Ficksburg - Vrystaatse polisiehoofde het beloof dat die onlangse relatiewe goeie syfers van die provinsie se misdaadstatistiek, in die toekoms net kan verbeter.

LUR Butana Khomphela, premier Ace Magashule en polisiekommissaris Simon Mpembe, het vandag ‘n mediakonferensie oor die statistiek wat Vrydag bekend gemaak is, in Ficksburg gehou.
Die Vrystaat is die enigste provinsie waar die aantal moorde afgeneem het - altesaam 946 moorde is gepleeg.
 
Duane Petrus/OFM-nuus

Podcasts

Duane Petrus:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.