On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Botshabelo-bedfabriek sal werkgeleenthede skep

───   OWEN KOCK 07:50 Wed, 29 Oct 2014

Botshabelo-bedfabriek sal werkgeleenthede skep | News Article

Bloemfontein - Die nuwe Botshabelo Bedvervaardigingsfabriek sal voortaan werkgeleenthede vir 35 mense bied met die vooruitsig om binnekort ten minste 50 mense voltyds aan te stel.

 Vrystaat Premier Ace Magashule het die fabriek gister tydens hulle amptelike opening gelukgewens met die uitstekende werk wat hulle tot dusver gedoen het sedert hulle verlede maand hulle deure geopen het.
Magashule het tydens die opening gesê die fabriek sal die voorkoms van Botshabelo vir altyd verander,
maar die sukses van die fabriek hang ook af van hulle vasbeslotenheid om sukses te behaal.
Owen Kock/OFM News

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.