On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

VS stel padveiligheidprogram bekend

───   OWEN KOCK 19:04 Thu, 30 Oct 2014

VS stel padveiligheidprogram bekend | News Article

Botshabelo - Die Vrystaatse provinsiale regering het vanoggend in Botshabelo buite Bloemfontein hul Hlasela padveiligheidprogram bekendgestel.

OFM-nuus se Owen Kock berig dat 'n vloot nuwe motors wat die polisie en die verkeerspolisie sal gebruik, onder meer oorhandig is.

Owen Kock/OFM-nuus



Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.