On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

VFPlus vra weer dat doodstraf teruggebring word

───   15:07 Fri, 31 Oct 2014

VFPlus vra weer dat doodstraf teruggebring word | News Article

Bloemfontein - Die Vryheidsfront Plus het sy skok en misnoeë uitgespreek met gisteraand se plaasaanval en -moord tussen Odendaalsrus en Kroonstad.

Vrystaatse partyleier Jan van Niekerk sê die moord is weer eens ‘n bewys dat kriminele geen respek vir die polisie en regering het nie.

Die polisie is op soek na vyf verdagtes nadat 'n 75-jarige boer doodgeskiet en sy gesin ernstig aangerand is.
 
Polisiewoordvoerder Stephen Thakeng sê die Valke is ook betrokke by die soektog.
 
Die verdagtes is gewapen en moet as gevaarlik beskou word.

Karien Jordaan/OFM-nuus











Podcasts

Jan van Niekerk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.