On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Malema kan uitdagings aangryp

───   REFILWE GAESWE 15:45 Wed, 17 Dec 2014

Malema kan uitdagings aangryp | News Article

Bloemfontein - 'n Politieke kenner en ontleder van die Noordwes-Universiteit, André Duvenhage, is van mening dat die EVV se leier, Julius Malema, as voormalige leier van die ANC-jeugliga 'n moeilike en uitdagende stryd gehad het.

Duvenhage sê Malema het destyds sy verkiesing tot leier van die ANC-jeugliga op 'n omstrede ANC-konferensie in 2008, ook by die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein, oorleef.
 
 Malema is die naweek onbestrede weer by die UV as leier van die EVV verkies. Duvenhage beskryf Malema as die tipe leier wat enige drastiese uitdagings kan aangryp.
Die EVV se nasionale kongres het Dinsdag geëindig.
 
Refilwe Mekoa/OFM News

Podcasts

André Duvenhage:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.