On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Graan SA-kongres: minister fokus op uitdagings vir landbou

───   09:53 Wed, 04 Mar 2015

Graan SA-kongres: minister fokus op uitdagings vir landbou | News Article

Bothaville - Die nasionale minister van landbou, bosbou en visserye – Senzeni Zokwana sê hy gaan in sy toespraak by die Graan SA Konferensie, wat vandag in Bothaville begin, fokus op van die uitdagings wat boere in die gesig staar.

Hy het in ‘n onderhoud met OFM nuus gesê dat die droogte in die sentrale streek van die land en grondhervorming bo-aan sy lys van prioriteite is. Cathy Dlodlo/OFM nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.