On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Een dood in Vanderbijl-botsing

───   10:52 Sun, 19 Apr 2015

Een dood in Vanderbijl-botsing | News Article

Vanderbijlpark - Een persoon is dood en twee ander beseer in 'n botsing Curieboulevard in Vanderbijlpark.

Volgens ER24 woordvoerder Chitra Bodasing het die bestuurder van die voertuig beheer verloor en 'n boom getref in die vroeë oggendure.
 
Toe paramedici by die toneel aankom het hulle twee vroue vasgekeer in die voertuig gevind. Hulle is bevry en op die toneel stabiliseer voor hulle na 'n hospitaal geneem is vir behandeling.
 
'n Man is op die toneel dood verklaar. Die oorsaak van die botsing word ondersoek.
 
OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.