On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Besluit om uit te tree oor leierskap eerder as ras: Zille

───   OWEN KOCK 06:50 Mon, 20 Apr 2015

Besluit om uit te tree oor leierskap eerder as ras: Zille | News Article

Bloemfontein - Die uittredende leier van die DA, Helen Zille sê ras het niks te make met haar besluit om haar nie weer verkiesbaar te stel vir dié posisie nie.

Zille is die naweek gepols oor die redes waarom sy die leierskap van die amptelike opposisie vaarwel gaan roep.
 
Zille was die hoofspreker op die DA in die Vrystaat se provinsiale kongres, en het gesê haar besluit gaan oor leierskap.
 
Sy het verder gesê net soos die provinsiale leier Patricia Kopane en die voorsitter Annelie Lotriet op meriete verkies is, sou sy hoop dat sy ook op meriete verkies is.
 
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Helen Zille:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.