On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

Special Reports

Spesiale verslag: Bainsvlei GPF bring sy kant

───   15:56 Fri, 24 Apr 2015

Spesiale verslag: Bainsvlei GPF bring sy kant | News Article

Bloemfontein - Terwyl misdaad in Suid-Afrika ‘n werklikheid is word die noodsaaklikheid en belangrike rol van gemeenskapspolisiëringsforums duideliker.

Dit kom nadat die vermeende moordenaar en verkragter van ‘n tienermeisie op ‘n kleinhoewe in Bainsvlei buite Bloemfontein vroeër die maand kort na ‘n intensiewe en uitgebreide soektog deur die polisie in hegtenis geneem en vandeesweek weer in die hof verskyn het. Die 16-jarige Noeline Koekemoer se moord het skokgolwe deur gemeenskappe gestuur en agter die skerms het die Bainsvlei Gemeenskapspolisiëringforum (GPF) saamgestaan om die polisie te help soek na ‘n verdagte. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het meer gaan uitvind oor die forum.
 
Diegene wat wil betrokke raak kan Gous bel by 079-818-3547 of hul webwerf besoek by bainsvleicpf.co.za.
 

Podcasts

Spesiale verslag:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.