On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

NK-premier volgende week in gelykheidshof

───   15:49 Thu, 14 May 2015

NK-premier volgende week in gelykheidshof | News Article

Upington - Noord-Kaapse premier Sylvia Lucas verskyn volgende week in die gelykheidshof op Upington nadat ‘n inwoner ‘n klag teen haar aanhangig gemaak het.

Stanley Peterson, lid van die Nasionale Khoi-San-raad, sê hy probeer al vir ongeveer vyf jaar om Lucas so ver te kry om verskoning te vra vir ‘n uitspraak wat sy in 2010 gemaak het.
 
Hy sê Lucas, wat destyds ‘n LUR was, het die gehate H-woord gebruik tydens ‘n begrotingstoespraak.
 
Peterson sê Lucas het nie gehoor gegee aan die uitspraak van die menseregtekommissie nie.
 
Cathy Dlodlo/OFM-nuus 

Podcasts

Stanley Peterson:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.