On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Ses ontsnaptes steeds op vrye voet

───   DANE BEISHEIM 08:08 Fri, 22 May 2015

Ses ontsnaptes steeds op vrye voet | News Article

Vereeniging - Woordvoerder vir korrektiewe dienste, Logan Maistry, sê polisie is steeds op soek na die ses gevangenes wat gister uit die Groenpunt Korrektiewe Sentrum naby Deneysville ontsnap het.

Die ses, saam met 'n sewende gevangene, het omstreeks 2:00 gisteroggend ontsnap. Een van die ontsnaptes is kort daarna weer in hegtenis geneem. Maistry sê polisie doen alles in hulle vermoë om die ses aan te keer. Hy sê hulle is gevaarlik en die publiek moet hulle onder geen omstandighede nader nie. Dane Beisheim/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.